Monthly Archives: August 2015

So dis dan hoe remissie lyk … en my ode aan woorde

Hierdie week was dit weer tyd vir my mammogram en drie-maandelikse onkologie besoek.  Alles is reg, buiten ‘n digte ding in my ander bors, wat oor 6 maande met ‘n naald ontleed sal word. (Julle onthou mos die vleispen…) Niks … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments