Monthly Archives: May 2015

Driemaandelikse ondersoek

Dit is heerlik om deesdae te blog sonder dat die woord borskanker opduik, maar vandag kan ek nie anders as om te skryf oor my opvolg ondersoek nie.  Ek dink ‘n jaar van kankerbehandeling is ook maar ’n groot stuk … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments