Monthly Archives: March 2015

‘n Kwartaal vol musiek

Soos wat ek hier sit en tik, dreun die dawerende tromme en soet koorklanke nog in my kop. Is musiek nie die wonderlikste saambinder van mense oor alle grense heen nie en in ‘n koor is jy deel van iets … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment