Monthly Archives: December 2014

‘n Huis van liefde

Ek is baie lief vir Kersfees.  Al die afwagting, opwinding, geheimhouding, kerslig, soetgoed, blinkgoed, Kersliedere en saamwees met hartsmense vul my met kinderlike gelukkigheid.  Ek moet eerlik sê ek gee nie baie om wat die wortel van die meeste Kers … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments