Amptelike Aankondiging!

Die onkoloog het die woorde gespreek wat ek so lank al wou hoor: ek is in remissie! Jip silwerskoon en gesond!

Ek voel ek kan dit vir die petroljoggie en kassier vertel en ‘n banier van ons dak af laat wapper!

Ek dink ons kan nou maar die vonkelwyn proppe laat skiet! Ek gaan nou maar eers groet want ek sien elke sin eindig met ‘n uitroepteken!

IMG_3466.GIF

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

10 Responses to Amptelike Aankondiging!

  1. Avis Perks says:

    Fantastic news! So pleased! Will share in a toast to your continued good health! I feel lots of exclamation marks are called for!

  2. Adéla Engelbrecht says:

    Dankie Liewe Jesus, U is GROOT.

    Sooooo bly , kan dit ook van die dak af gil. Gaan definitief ook n Spumantetjie se prop laat skiet.!!!

  3. Gerda vd Westhuizen says:

    My dag is nou gemaak, Annabelle. Ek kan saam met jou jubel en juig en net aanhou om God te loof en prys!!!! Laat maar waai met die uitroeptekens. Dit sê als!

  4. Marieta Scheepers says:

    Ek verstaan, na 11 jaar, PRESIES hoe groot jou dankbaarheid is, en dank ons Vader saam met jou! Dit was seker een van die mooiste sinne wat jy ooit gehoor het! Baie liefde en ‘n stywe druk!

  5. Tarina says:

    Dis wonderlike nuus! Ons is saam met jou dankbaar!

  6. Neels says:

    Baie dankbaar en baie bly saam met jou en jou gesin!

  7. ellaukblog says:

    Ag maar dit is lekker nuus…….soos ‘n geboorte aankondiging….’n nuwe lewe. Bly saam met julle.

  8. Debbie says:

    Ek dink ni daar is woorde wat kan beskryf hoe ek oor jou goeie nuus voel nie. Dis ‘n groot seen!!! Dankie Jesus!

  9. Marena says:

    🙂 !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  10. Marlize says:

    Wonderlike nuus! Oorgebruik van uitroeptekens word dadelik vergewe. So bly vir jou en jou gesin..

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s