Internis besoek

Jammer vir die kort on-sexy nuusflits, maar daar is ‘n paar mense wat glo met opgehoue asem wag vir die PET scan se resultate.

Die beroemde professor glo nie daar is rede om te dink daar is kanker nie, maar wel TB. Verdere toetse is reeds gereël.

But wait there’s more … Ek het ‘n yslike galsteen!! Ta sit al 5 jaar daar en moet maar geopereer word. Dit sal een nag in Montana hospitaal beteken aangesien Dr Ker niemand anders vertrou met die operasie nie. Dit is dus ‘n bestiering dat ek nog nie my port laat uithaal het nie. Dit kan nou sommer onder dieselfde narkose gedoen word.

Hoe meer dae, hoe meer dinge! Die dokter was ook baie paranoïs oor hartskade na chemo, bestraling en hetseptin, maar daar is genadiglik niks.

My medies is seker al baie jammer ek is hul klient! Ek hou julle op hoogte.

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

2 Responses to Internis besoek

  1. ellaukblog says:

    Jammer om te hoor. Ek hoop altwee word gougou hokgeslaan.

  2. gerba de klerk says:

    Sterkte, my kind! Lekker dag vir julle Liefde tannie Gerba xxx

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s