Monthly Archives: August 2014

Amptelike Aankondiging!

Die onkoloog het die woorde gespreek wat ek so lank al wou hoor: ek is in remissie! Jip silwerskoon en gesond! Ek voel ek kan dit vir die petroljoggie en kassier vertel en ‘n banier van ons dak af laat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

Internis besoek

Jammer vir die kort on-sexy nuusflits, maar daar is ‘n paar mense wat glo met opgehoue asem wag vir die PET scan se resultate. Die beroemde professor glo nie daar is rede om te dink daar is kanker nie, maar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Nuclear Medicine

I have decided to honour my dear friend Avis by attempting today’s blog in English.  She and a few other English speaking readers have been following my blog with great effort in Afrikaans.  Avis was the pretty and petite woman … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 6 Comments

Dans in die reën

Die dag het aangebreek waarop ek hopelik vir my laaste scan moet kom voor ek amptelik remissie status sal behaal.  Ek lê al weer in ’n ongemaklike posisie, in ’n verkoelde kamer, onder ‘n grys Toshiba boog.  Ek is uitgelewer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 5 Comments