Monthly Archives: June 2014

19 Junie 2014

Vandag ‘n jaar gelede het ek gehoor ek het borskanker. Baie harde nuus om te kry en nog moeiliker om oor te dra. Verlede jaar op hierdie dag het woorde soos lampektomie, herseptin, limfedeem en metastase nog nie eens in … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Pieter se klaaglied

Ek kry hierdie hartroerende brief terwyl my man in Dubai werk vir ’n week. Nog nooit het my (onromantiese) ingenieurs-man my so laat huil nie! Ek dink soms dis makliker om die pasiënt, as die pasiënt se lewensmaat te wees. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 5 Comments