Monthly Archives: May 2014

Mediese verslae

“Die bestralings-pneumonitis het uitgebreide kollerige areas van alveolêre versluierings in die regter bokwab veroorsaak, veral in die apikale en anterior segmente.” Nou weet julle seker presies hoe dit met my gaan? Toemaar dis net normale bestralings skade aan my long, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments