Monthly Archives: April 2014

Die lewe na kanker

So dankbaar om oor die titel te kan ‘blog’. Die afgelope maand was so ongelooflik lekker. Ek het begin met water aerobics en dit het de laaste nekspasma versuip! Met die afry Kaap toe het die veiligheidsgordel nog geskaaf waar … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments