Monthly Archives: March 2014

Dis klaar

Die laaste week van bestraling sal onthou word vir vla en jellie (dis al wat kon afgaan in my toegeswelde keel), brandende vel en spier spasmas, mangelontsteking en ’n voet sweer (Richter), ’n gebreekte arm (Albert) en ’n oorwerkte, moeë … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments