Monthly Archives: February 2014

Dinge wat my vandag bly maak

Daar is nie vreeslik baie dinge wat jou opgewonde maak as jy die ganse oggend in onkologie deurgebring het nie. Maar ter wille van rooilipstiffie positiwiteit sal ek my seëninge tel (gou voor Albert se huiswerk en oogtoets). 😯 Dankie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Laagste punt

Ek dink ek het nou die bodem bereik.  Die afgelope agt maande se verlies en verdrukking het nou sy tol geëis.  Ek huil al onafgebroke vir twee dae lank.  Oor die klein jakkalsies, die alledaagse verdriet en tekortkominge en die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments