Monthly Archives: January 2014

Radioaktiewe trane

Laasweek sou ‘ant Kowa’ net gekla het (lang storie … ek is blykbaar mildelik geseën met gene van my ouma se suster – sy was die familie klaagster).  So ag julleself gelukkig dat dit julle gespaar is.  Die kort(er) weergawe … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Liewe Graad Een ouer en kind

Liewe Graad Een ouer en kind Welkom in die laerskool.  Die regte laerskool – nie die speel-speel graad R nie.  As jou herinnering aan Juffrou Mary Ann se Sub A klassie van ‘84 jou verwagtings kleur moet jy dadelik “reboot”.  … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments