Monthly Archives: December 2013

Kersfees Chemo

So breek die langverwagte vakansie aan, maar ons het net ’n blaaskans langs die swembad tuis. Om “Willows Resort” perfek af te rond koop ons vroeg in Desember elkeen vir mekaar ’n gemaklike lê stoel as kersgeskenke. So tussendeur weeklikse … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments