Monthly Archives: October 2013

Dit neuk, dit neuk, dit neuk

… so het die tarentale altyd op die plaas geroep tussen die wingerde.  En hier vanuit my bed is dit al hoe ek ons huidige toestand kan beskryf.  Ek is moeg vir naalde, slym, seer lyf en moeg wees, siek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Onkologie, ongevalle en onbesorgdheid

Hierdie week se blog gaan ongelukkig begin lees as ‘n rampverslag, so jammer aan die lesers wat klaar die dramas per sms meeleef het.  Alles het goed gegaan tot almal in die huis laasweek vrot van die verkoue was.  Ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Dankie dis al Oktober!

As die polisie Vrydag my kar moes deursoek in ‘n padblokkade, sou hulle gewonder het oor hierdie Wilgers mammie, so ewe onskuldig met haar twee-jarige by haar.  Die inhoud van my kattebak kon net sowel aan ’n Russiese spioen of … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 6 Comments