Monthly Archives: September 2013

Halfpad daar!

Ek kan nie glo hoe die tyd vlieg nie!  Die laaste drie maande het so vinnig verbygeglip dat die lig aan die einde van die tonnel al byna begin flikker!  Vandag het ons 4 vriendinne en 9 seuns die halfpad … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Blou reën, rooi duiwel en wit skapies

Wat ‘n interessante paar weke was dit nie! Ons huishouding het chemo week oorleef, die lente verwelkom en ons baba het twee geword. Danksy Hettie en al haar vriendinne was ons chemo sessie ‘n vreeslike lekker kuier oggend! Die res … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 2 Comments