Monthly Archives: August 2013

In Ligte Luim

Daar’s ‘n swartbord in my kombuis waarop ek die Lombards huishouding se tema van die week/maand skryf.  Toe my kleinsus kom kuier het, het ek dit aangepas met “Good things come to those who bake”, want dis wat ons doen: … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

The Art of Survival

The art of survival Ek is vanaand skatryk! Nie net het ek my Aussie sussie op die lughawe gaan haal vir twee weke nie, maar ek het ook my eerste Cancer survivor dag bygewoon. Wat ‘n ongelooflike inspirerende oggend saam … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 4 Comments

Tweede chemo agter die rug

Baie dankie weer vir almal se belangstelling en monitering!  Gister se chemo sessie was absoluut heerlik danksy ‘n baie spesiale geskenk wat Hy gestuur het!  Hy ken my so goed en niks anders sou my dag so opkikker soos die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Koelkop

‘Bolla wil sy dra, maar hare het sy nie – lappe moet sy vat om ‘n bolla mee te maak’ Die liedjie het my ouma altyd kleintyd vir ons gesing, min het ons toe geweet dat dit vandag my lot … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

‘n Week vol genade en koek

Daar is ‘n koue front op pad en ek is seker die enigste een wat opgewonde is daaroor!  Volgens die onkoloog sal my hare teen more begin uitval en ek en die pruik het nog nie maatjies gemaak nie.  Ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments