Tweede hekkie oor

Ek is tuis na nog ‘n genotvolle bloumaandag in die “Surgical ward”!  Selfde personeel, selfde prettige blou weggooibare bloomers.  My port is in, maar ek is in heelwat meer pyn as met die vorige twee snitte.  Die pynmedikasie wat deur ‘n drip kom is aansienlik meer effektief! Hopelik is dit more beter, want ek het groot hekel planne vir more se chemo sessie.

Dankie vir almal se boodskappe vanoggend.  Ek waardeer julle meelewing so baie.

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

One Response to Tweede hekkie oor

  1. Hanneli says:

    Ai tog, sterkte Annabelle. Ek dink so baie aan jou. So bly jou humorsin is nog vars. Gepraat van die blou bloomers. Hulle sê daai wonderlik suiwer katoen pajamas waarmee hulle ‘n mens altyd teater toe stuur, is ontwerp deur Dr. Seymore Butt…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s