Monthly Archives: July 2013

Ek en die rooi duiwel

Ek het die skryf van hierdie blog so lank moontlik uitgestel sodat ek nie te vroeg optimisties is of te gou kla nie!  Dis nou 5 dae vandat ek chemo gehad het en volgens die meeste opinies, sou die eerste … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Eerste Chemo in!

Baie dankie vir almal se ondersteuning vandag – julle dra ons regtig meer as wat julle besef!  Ek skryf daarom hierdie blog so gou moontlik sodat julle dadelik kan hoor hoe dit gegaan het.  Jammer by voorbaat aan al die … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Tweede hekkie oor

Ek is tuis na nog ‘n genotvolle bloumaandag in die “Surgical ward”!  Selfde personeel, selfde prettige blou weggooibare bloomers.  My port is in, maar ek is in heelwat meer pyn as met die vorige twee snitte.  Die pynmedikasie wat deur … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Skoonheid deel 2

Beauty knows no pain! As iemand vir my gesê het hoe seer permanente grimering is sou ek myself nooit daaraan onderwerp het nie!  Miskien as ek net my verstand gebruik het, kon ek dit uitgewerk het dat ’n tattoo bo … Continue reading

Aside | Posted on by | Leave a comment

Skoonheid & Gesondheid

Vandag herinner my blognuus seker aan ‘n afdeling van ‘n vrouetydskrif – jammer by voorbaat aan my manlike lesers!  Die afgelope naweek het ons heerlik gerus en alles gedoen wat vir ons lekker was.  Ek was ook baie verlig en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

Lewenskwaliteit verbeter!

Soos belowe wil ek gou vertel van die ondersteuningsgroep se verteenwoordiger wat my op dag 2 besoek het.  Reik na Herstel het vir my pragtige pienk, handgemaakte geskenkies gebring in die hospitaal.  ’n Kussinkie om onder my arm te sit … Continue reading

Posted in Uncategorized | 8 Comments

Heerlik by die huis!

Ek gaan liewer niks vertel van die hospitaal nie! Die wat my ken sal ‘n elk geval wonder hoeveel die waarheid is…  My enkele ICU-suster vriendin sal egter kan beaam dat pasiente se lewensvreugde nie juis hoog op die prioriteitslys … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments