Monthly Archives: June 2013

Week 3

Na Maandag se besoek aan die dokter slaap ek weer sleg.  Ek probeer uitwerk hoe ek vir Martha alles in 3 dae se tyd gaan leer van my huishouding, roetine en kinders.  Sy moet leer hoe ek dinge doen, waar alles is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Die wiele begin rol

Ek hou dadelik van die dokter en voel heelwat veiliger as ek hoor dat sy praktyk grootliks ‘n borspraktyk is en dat sy pasiente dikwels deel uit maak van die reik na herstel ondersteuningsgroep waarvan die dame by onkologie ons … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Dinge val mooi in plek

Die brief se resultate was was ver bo my verwagtings. My familie vind die brief geweldig nuttig om alles aan hulle onderskeie ondersteuningsnetwerke oor te dra en die ondersteuning en hulp uit onverwagse oorde oorweldig ons. Die brief lei ook … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Die kommunikasiekundige in my neem beheer

Nou moet ons wag vir die afspraak by die eintlike dokter en ‘n operasiedatum. Ek sou verkies het dat die knop reeds uit was – ek is mal van bekommernis dat hy oornag in die kliere sal versprei – as … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Week 1

Voorwoord Die laaste ding wat die wereld nodig het is nog ‘n kanker blog. Ek kan aan geen slegter leesstof dink nie! Maar hierdie is vir myself – terapie – en vir my kinders – om eendag te lees as … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments